Republiek van Suid-Afrika

Sarie Marais

(Afrikaans 南非文 Afrikaans)


My Sarie Marais is so ver van my hart,
Maar ek hoop om haar weer te sien.
Sy het in die wyk van die Mooirivier gewoon,
Nog voor die oorlog het begin

O bring my terug na die ou Transvaal,
Daar waar my Sarie woon,
Daar onder in die mielies by die groen doring boom,
daar woon my Sarie Marias


Ek was so bang dat die Kakies my sou vang,
En ver oor die see weg stuur,
Toe vlug ek na die kant van die Upington se sand
daar onder langs die groot rivier

O bring my terug na die ou Transvaal,
Daar waar my Sarie woon,
Daar onder in die mielies by die groen doring boom,
daar woon my Sarie Marias


Verlossing het gekom en die huistoe gaan was daar,
Terug na die ou Transvaal
Myliewelingspersoon sal seker ook daar
wees om my met n kus te beloon

O bring my terug na die ou Transvaal,
Daar waar my Sarie woon,
Daar onder in die mielies by die groen doring boom,
daar woon my Sarie Marias